Home » 101 Dae Van Lof (Eboek): Ek Wil Die Here Loof. Met Alles in My Wil Ek Die Here Se Grootheid Prys. PS. 103:1 by Johan Smith
101 Dae Van Lof (Eboek): Ek Wil Die Here Loof. Met Alles in My Wil Ek Die Here Se Grootheid Prys. PS. 103:1 Johan Smith

101 Dae Van Lof (Eboek): Ek Wil Die Here Loof. Met Alles in My Wil Ek Die Here Se Grootheid Prys. PS. 103:1

Johan Smith

Published June 14th 2014
ISBN : 9781306584838
ebook
Enter the sum

 About the Book 

Daar is min boeke in die Bybel so aangrypend soos die Psalms. Lesers kan nou op n wonderlike reis van 101 dae deur die Psalms vertrek met Johan Smith se nuwe dagboek oor hierdie spesiale Bybelboek. 101 DAE VAN LOF is spesifiek op volwassenes gemik enMoreDaar is min boeke in die Bybel so aangrypend soos die Psalms. Lesers kan nou op n wonderlike reis van 101 dae deur die Psalms vertrek met Johan Smith se nuwe dagboek oor hierdie spesiale Bybelboek. 101 DAE VAN LOF is spesifiek op volwassenes gemik en bestaan uit n Skrifgedeelte uit DIE BOODSKAP, n oordenking, inspirerende aanhaling en n gebed vir elke dag. n Wye verskeidenheid temas lei lesers in hul daaglikse wandel: Kies jou vriende reg, lof aan God, God is altyd daar om jou te help, hoop, vergifnis, dankbaarheid, vind jou vreugde in God en tel jou woorde. Die boek sluit af met n bladsy vir lesers om hul eie lofpsalm te skryf. Elke persoon sal hierdie dagboek geniet en kan weet dat die Here hulle spesiaal liefhet.